Minister van toerisme praat met Britte oor rooilys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Lindiwe Sisulu is in Augustus aangewys as die nuwe minister van toerisme.
Lindiwe Sisulu is in Augustus aangewys as die nuwe minister van toerisme.

Die Britse regering glo verkeerdelik die Beta-variant het in Suid-Afrika ontstaan en dat die land daarom ’n brandpunt is waar nuwe variante muteer.

Daarom het Lindiwe Sisulu, minister van toerisme, toegetree tot die stryd om Suid-Afrika van die Britse rooilys te verwyder.

Sisulu het Maandag in haar openingstoespraak op die Afrika-reis-en-toerismeberaad aangekondig sy en Adam Bye, die Britse adjunk-hoëkommissaris aan Suid-Afrika het Maandagoggend vergader.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,786.23
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.49
-1.2%
Platinum
1,057.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos