Munisipale werkers kry hul sin met verhogings

akkreditasie
Samwu het daarin geslaag om vir munisipale werkers ’n verhoging van 3,5% en verskeie ander voordele te verseker. Foto: Gallo Images
Samwu het daarin geslaag om vir munisipale werkers ’n verhoging van 3,5% en verskeie ander voordele te verseker. Foto: Gallo Images

Die goeie nuus is daar sal geen staking wees by munisipaliteite nie. Die slegte nuus is dat plaaslike regerings vir groot verhogings sal moet opdok.

Die munisipale werkersvakbond Samwu het Donderdag gesê hy het geslaag daarin om loononderhandelinge in die munisipale diens in sy guns te beëindig.

Stakings landwyd het maande lank gedreig sedert die onderhandelinge amptelik in Maart begin het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 63/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.1%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,786.58
-0.4%
Silwer
23.93
-1.0%
Palladium
1,984.00
-1.3%
Platinum
1,018.50
-1.2%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.2%
Alle aandele
67,494
-0.1%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.0%
Finansiële 15
14,043
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos