Munisipale werkers wil óók staak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Samwu-staking in Pretoria in 2019 het grootskaalse verwoesting gesaai.   Foto: Deaan Vivier
’n Samwu-staking in Pretoria in 2019 het grootskaalse verwoesting gesaai. Foto: Deaan Vivier

In dieselfde week dat staatsamptenare aangedui het hulle gaan staak, het die vakbond vir munisipale werkers Samwu ook sy voorneme om te staak amptelik gemaak.

Dit beteken alle dienste wat verbruikers raak, van vullisverwydering tot die betaal van diensterekeninge en selfs steundienste by inentingspunte (verpleegkundiges mag nie staak nie), kan binnekort ontwrig word.

Samwu sê Vrydag in ’n verklaring dat die loononderhandelinge met die Suid-Afrikaanse Plaaslike-regeringsvereniging (Salga) nou amptelik ’n dooiepunt bereik het nadat ’n fasiliteringsproses misluk het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos