Nóg 86 000 mense verloor hul werk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Vervaardiging, konstruksie en die staatsdiens het nou minder werknemers as in die eerste kwartaal van die jaar. Foto: Getty Images
Vervaardiging, konstruksie en die staatsdiens het nou minder werknemers as in die eerste kwartaal van die jaar. Foto: Getty Images

Nagenoeg 86 000 mense het in die tweede kwartaal van 2021 hul werk in die formele sektor verloor.

Altesame werk 9,57 miljoen mense nou in die formele sektor, volgens Statistieke Suid-Afrika (SSA) se kwartaallikse indiensnemingspeiling.

Dié opname word slegs onder ondernemings gedoen wat vir belasting op toegevoegde waarde geregistreer is en sluit dus die informele sektor, private huishoudings en baie mikro- of klein ondernemings uit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos