Onluste skaad toerisme net verder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Soweto-torings in Gauteng is ’n gewilde toerismebestemming. Met die afgelope week se onluste kan dit nou nog langer neem voordat internasionale toeriste dit en ander bekende bestemmings besoek, waarsku die toerismebedryf. Foto: Unsplash
Die Soweto-torings in Gauteng is ’n gewilde toerismebestemming. Met die afgelope week se onluste kan dit nou nog langer neem voordat internasionale toeriste dit en ander bekende bestemmings besoek, waarsku die toerismebedryf. Foto: Unsplash

Die onluste en plundering in die land plaas verdere druk op die toerismebedryf.

Tshifhiwa Tshivhengwa, uitvoerende hoof van die Toerismesakeraad van Suid-Afrika (TBCSA), het Dinsdag die toerismebedryf in Kaapstad toegespreek en meer duidelikheid gegee oor hoe die Covid-19-Ters-toelae werk.

Hy waarsku die afgelope week se geweld, plundering en onluste was nie goed vir die land se internasionale beeld as ’n toeristebestemming nie. Die bedryf sukkel reeds om die stigma te oorkom wat lande en internasionale reisigers oor Covid-19 in Suid-Afrika het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos