R3,4 miljard al aan Covid-fonds geskenk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Wendy Tlou, hoof van die Solidariteitsfonds se humanitêre program.
Wendy Tlou, hoof van die Solidariteitsfonds se humanitêre program.

Die Solidariteitsfonds begin op 8 Oktober met nog ’n opvoedingsveldtog genaamd “Rol op jul moue, Suid-Afrika” om meer mense te oortuig om hulle te laat inent.

Wendy Tlou, hoof van die fonds se humanitêre uitreikprogramme, het Dinsdag gesê die fonds sal 1 000 gemeenskapsmobiliseerders finansier om die nasionale departement van gesondheid se distriksprogram by te staan om mense aan te moedig om hulle te laat inent teen Covid-19 in gebiede waar inentingskoerse laag is.

Dit volg op ’n reeks vorige veldtogte, waarvan een bekend was as “Moenie ’n mamparra wees nie”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos