Rand swaai om voor Fed, Reserwebank hul sê sê

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Reserwebank se kantoor in Pretoria.
Die Reserwebank se kantoor in Pretoria.

Die rand het Dinsdag verder teenoor die dollar verswak terwyl beleggers asem ophou oor watter aankondigings vandeesweek oor rentekoerse kom.

John Cairns, valutastrateeg van RMB Global Markets, sê twee belangrike gebeure vir die Suid-Afrikaanse finansiële markte wat vandeesweek plaasvind, is die besluite oor rentekoerse van die Amerikaanse Federale Reserweraad (Fed) Woensdag om 20:00 (Suid-Afrikaanse tyd) en die Suid-Afrikaanse Reserwebank Donderdag om 15:00.

Volgens hom kan dit vanaf Woensdag- tot Donderdagaand tot groot wisselvalligheid in die randdollar-wisselkoers lei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.23
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.49
-1.2%
Platinum
1,057.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos