Regering dronkgeslaan oor Britte SA op rooilys hou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa en Boris Johnson, Britse premier, tydens die G7-beraad vroeër vanjaar in Cornwall, Engeland. Foto: Getty Images
Pres. Cyril Ramaphosa en Boris Johnson, Britse premier, tydens die G7-beraad vroeër vanjaar in Cornwall, Engeland. Foto: Getty Images

Die Suid-Afrikaanse regering is teleurgesteld omdat die land se naam op die Britse rooilys bly en sal pogings verskerp om Brittanje te oorreed om Suid-Afrika van dié lys te verwyder.

In ’n verklaring sê Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, die regering is in die duister oor Brittanje se besluit, want daar is geen geldige redes daarvoor nie.

“Ons glo baie sterk daar is nie ’n grondige rede vir die besluit om Suid-Afrika op die rooilys te hou nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.80
+0.9%
Silwer
24.35
+2.9%
Palladium
2,075.00
-1.4%
Platinum
1,054.25
+1.1%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos