Rentekoers onveranderd, maar styg dalk gou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nog net een rentekoersbesluit vir 2021 bly oor, naamlik in November. Grafika: iStock
Nog net een rentekoersbesluit vir 2021 bly oor, naamlik in November. Grafika: iStock
iStock

Die rentekoers gaan vir minstens nog twee maande op sy historiese laagtepunt bly.

Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, het Donderdag vanuit Pretoria aangekondig die sentrale bank hou die repokoers onveranderd op 3,5%. Dit beteken banke se prima rentekoers bly onveranderd op 7%.

Hy het egter gewaarsku die bank se voorspellingsmodel wys daarop dat die rentekoers nie minder nie as nege keer kan styg voor die einde van 2023 - met die eerste styging so gou as in November en daarna ’n verhoging in elke kwartaal van sowel 2022 as 2023.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.09
-0.2%
Rand - Pond
20.77
-0.3%
Rand - Euro
17.52
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.34
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,799.85
+0.2%
Silwer
24.09
+0.1%
Palladium
2,009.50
+2.3%
Platinum
1,022.00
+0.9%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
61,314
+0.6%
Alle aandele
67,980
+0.7%
Hulpbronne 10
64,164
+1.1%
Industriële 25
87,663
+0.6%
Finansiële 15
13,997
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos