Roelof Botha: Verbruikers se besteding bly onder druk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Dr. Roelof Botha, ekonomiese raadgewer van die Optimum-groep.
Dr. Roelof Botha, ekonomiese raadgewer van die Optimum-groep.

Indien Suid-Afrika se BBP-syfers vir die tweede kwartaal vanjaar met dieselfde tydperk in 2020 vergelyk word, kry ’n mens ’n klinkklare voorbeeld van die trefkrag van die sogenaamde basiseffek.

Danksy die ongekende laagtepunt in ekonomiese aktiwiteit tussen April en Junie 2020, het die land se totale produksie met byna 27% toegeneem (op ’n jaar-op-jaar grondslag). Indien dié syfer vir die uitwerking van inflasie aangepas word (soos gemeet deur die verbruikersprysindeks), dan sak die groeikoers effens tot 20,7%.

Private verbruiksbesteding verteenwoordig in die reël byna twee-derdes van Suid-Afrika se BBP en is ook die aanwyser wat ten nouste met die vraagkant van individue verband hou. Dit vertel aan produsente van goedere en dienste waaraan verbruikers hul inkomste bestee en bied ’n kortpad vir enige objektiewe beoordeling van die stand van die ekonomie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos