Rooilys: Studente mag steeds na Brittanje reis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Studente kan steeds hul studies in Brittanje voortsit al reis hulle vanaf lande op die Britte se rooilys. Foto: Unsplash
Studente kan steeds hul studies in Brittanje voortsit al reis hulle vanaf lande op die Britte se rooilys. Foto: Unsplash

Studente en mense wat spesifieke beroepe beoefen, kan steeds na Brittanje reis, al is dit vanaf ’n land wat op die rooilys verskyn.

Met die nuwe reisregulasies wat die Britse owerhede Vrydag aangekondig het, sal daar binnekort net ’n rooilys wees van lande waarvoor streng reisregulasies geld.

Maar die Britse owerhede maak steeds voorsiening vir bepaalde toegewings ten opsigte van verpligte kwarantyn vir onder meer minderjarige studente wat vir hul studies alleen na Brittanje moet reis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,783.84
+0.8%
Silwer
24.33
+2.7%
Palladium
2,071.00
-1.5%
Platinum
1,054.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos