Deel

SA een van min wat nie drank mag verkoop

akkreditasie
Suid-Afrika is een van die enigste lande wat nog 'n verbod het op die verkoop van alkohol tydens die Covid-19-pandemie.
Suid-Afrika is een van die enigste lande wat nog 'n verbod het op die verkoop van alkohol tydens die Covid-19-pandemie.

Die organisasie wat die groot drankmaatskappye in die land verteenwoordig, is bekommerd daaroor dat Suid-Afrika een van die min lande in die wêreld is wat nog ’n verbod op die verkoop van drank tydens ’n inperking vir Covid-19 het.

Die Suid-Afrikaanse Drankeienaarsvereniging (Salba) sê meer ontwikkelende lande het nou die aanvanklike benadering tot ’n verbod laat vaar.

Indië het Maandag sy verbod op die verkope van alkohol en tabakprodukte opgehef en laat dit toe in alleenstaande winkels, maar nie in winkelsentrums nie, berig die Hindustan Times. Die drankwinkels moet ook gehoor gee aan streng maatstawwe ten opsigte van die fisieke afstand wat klante van mekaar moet handhaaf en hoeveel mense op een slag in ’n winkel toegelaat word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.40
-0.5%
Rand - Pond
23.24
-1.0%
Rand - Euro
20.27
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.42
-1.4%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
1,059.61
+1.7%
Palladium
1,496.79
+3.3%
Goud
2,016.75
-1.6%
Silwer
25.66
-1.5%
Brent-ruolie
72.50
+0.2%
Top-40
72,511
+1.1%
Alle aandele
78,133
+1.1%
Hulpbronne 10
70,904
+0.9%
Industriële 25
105,222
+0.9%
Finansiële 15
15,392
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos