Sasria: R500 m. maksimum per eis, vir eers

akkreditasie
Van die polisielede wat onlangs in Durban die geweldpleging en plundery probeer hokslaan het. Foto: Reuters
Van die polisielede wat onlangs in Durban die geweldpleging en plundery probeer hokslaan het. Foto: Reuters

Die staatsbeheerde versekeraar teen onluste gaan vir eers net R500 miljoen per eis kan uitbetaal aan ondernemings wat deurgeloop het in die plundery en geweld van 9 tot 14 Julie.

Cedric Masondo, uitvoerende hoof van Sasria, het Woensdag op ’n nuuskonferensie verduidelik Sasria sal nie dadelik die totale verliese kan dek nie.

Sasria het sowat R9,7 miljard se bates, met nog R6,5 miljard se herversekering, wat die R500 miljoen per polishouer sal kan dek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos