Slegte nuus: SA bly op Britte se rooilys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Nuus oor die moontlike veranderinge aan die Britse reisregulasies was Vrydag die hoofnuus van verskeie Britse koerante nog voor enige amptelike bekendmaking deur die owerhede.
Nuus oor die moontlike veranderinge aan die Britse reisregulasies was Vrydag die hoofnuus van verskeie Britse koerante nog voor enige amptelike bekendmaking deur die owerhede.

Suid-Afrika bly op die berugte Britse rooilys wat reisregulasies betref.

Dié nuus is Vrydagaand bekend gemaak ná ’n hele week van afwagting, hoop en bespiegeling oor wat Britse owerhede sou besluit oor sy stelsel van “verkeersligkleure”. Die lys groen en oranje lande val inderdaad nou weg, maar ’n verkorte rooilys is uitgereik.

Agt lande wat voorheen op die rooilys was, is nou van die gewraakte lys verwyder, maar Suid-Afrika se naam bly daarop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.5%
Rand - Euro
16.82
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,784.61
+0.8%
Silwer
24.34
+2.8%
Palladium
2,072.50
-1.5%
Platinum
1,054.50
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos