Só bloei Wes-Kaap weens Britse rooilys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
David Maynier, Wes-Kaapse LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede.  Foto: Malherbe Nienaber
David Maynier, Wes-Kaapse LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede. Foto: Malherbe Nienaber

Die Wes-Kaap se toerisme- en gasvryheidsbedryf is ’n harde slag toegedien met Brittanje se besluit om Suid-Afrika op sy rooilys te hou.

Die volgehoue verskyning van die land se naam daarop kan boonop lei tot skade aan handelsverhoudinge tussen die twee lande en ekonomiese herstel kortwiek.

Dit is die waarskuwing van David Maynier, Wes-Kaapse LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede, ná Vrydag se skokaankondiging dat Suid-Afrika se naam nie een van die agt lande is wat dié Woensdag van die Britse rooilys verwyder word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 219/7
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 153/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.1%
Rand - Pond
20.08
+0.6%
Rand - Euro
16.98
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,770.77
+0.3%
Silwer
23.85
+2.8%
Palladium
2,092.00
+3.5%
Platinum
1,044.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos