‘Sonder investering help lae rentekoers nie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Sanisha Packirisamy, ekonoom van Momentum Investments.
Sanisha Packirisamy, ekonoom van Momentum Investments.

Die rekordlae rentekoers doen op die oomblik nie veel om die ekonomie te ondersteun nie omdat ondernemings huiwerig is om geld te leen en groot beleggings te doen.

Dís die vrees wat prof. Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit se sakeskool, uitspreek nadat die Reserwebank Donderdag weer die repokoers onveranderd op 3,5% gelaat het. Dit beteken banke se prima rentekoers bly onveranderd op 7%.

Parsons sê hoewel lae rentekoerse in die algemeen die ekonomie ondersteun, is daar nou al baie lank ’n lae vraag na krediet weens ’n gebrek aan beleggersvertroue. Dit voorspel niks goeds vir langtermyn- ekonomiese groei nie: “Hoër vastekapitaalvorming is die fondasie van volgehoue groei wat werk skep.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 176/6
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 136/6
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,772.80
+0.3%
Silwer
23.90
+2.8%
Palladium
2,101.25
+3.9%
Platinum
1,045.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos