‘Staat se rol is om private sektor te help’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Enoch Godongwana, minister van finansies.
Enoch Godongwana, minister van finansies.

Die regering se besteding moet produksie in die private sektor bevorder en nie ’n plaasvervanger daarvoor wees nie.

Só het Enoch Godongwana Dinsdag gesê in een van die mees omvattende toesprake nóg waarin hy sy siening van die fiskale en makro-ekonomiese beleid uiteensit sedert hy verlede maand as minister van finansies aangewys is. Godongwana, wat Tito Mboweni ná sy aftrede opgevolg het, het gepraat by die bekendstelling van die akademiese boek Structural Transformation in South Africa: The Challenges of Inclusive Industrial Development in a Middle-income Country,waartoe onder andere Pamela Mondliwa, Antonio Andreoni, Simon Roberts en Fiona Tregenna bygedra het.

Godongwana sê die regering se besteding kan die mededingendheid van plaaslike maatskappye, en daarom ook ekonomiese groei, aanhelp deur onder meer in infrastruktuur te belê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.55
+1.0%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.00
-1.3%
Platinum
1,056.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos