Toerismefonds slegs vir swart sakelui ‘onwettig’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Mmamoloko Kubayi-Ngubane, voormalige minister van toerisme, wat die Toerisme Ekwiteitsfonds opgestel het slegs vir ondernemings in swart besit. Foto: Gallo Images
Mmamoloko Kubayi-Ngubane, voormalige minister van toerisme, wat die Toerisme Ekwiteitsfonds opgestel het slegs vir ondernemings in swart besit. Foto: Gallo Images

Die omstrede toerisme-ekwiteitsfonds (TEF) wat slegs lenings en toelae aan ondernemings in swart besit toegestaan het, is onwettig verklaar.

Die appèlhof in Bloemfontein het Woensdag dié uitspraak gelewer ná ’n lang regsgeding tussen Solidariteit en AfriForum teen die minister van toerisme en die regering.

In sy uitspraak sê regter Clive Plasket dat die voormalige minister van toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, ’n “fout met die reg” gemaak het toe sy aangevoer het dat die toerismesektorkode, wat opgestel is ingevolge art. 53 van 2003 van die Wet op Breed Gebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging, haar verplig het om swart ekonomiese bemagtigingsteikens (SEB) te gebruik om die TEF op te stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos