Versekeringsdata wys SA’ners koop weer motors

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die nuwe Toyota Corolla Cross- hibriede motor wat onlangs in Suid-Afrika bekend gestel is en ook hier vervaardig word.
Die nuwe Toyota Corolla Cross- hibriede motor wat onlangs in Suid-Afrika bekend gestel is en ook hier vervaardig word.

Motorverkope is een van die leidende aanwysers van ekonomiese groei en nuwe data van die versekeringsvergelyker Hippo.co.za wys dié belangrike sektor van die ekonomie groei weer.

In totaal het Hippo.co.za, wat vir verbruikers verskeie kwotasies vir motorversekering gee, ’n 8%-toename in versoeke hiervoor in die eerste drie kwartale van die jaar teenoor dieselfde tydperk in 2020 gehad.

“Die motorbedryf is ’n sleutelsektor van die nasionale ekonomie, met net die voertuigkleinhandel wat 2,1% tot Suid-Afrika se bruto binnelandse produk (BBP) bydra,” sê Bradley Du Chenne, Hippo.co.za se uitvoerende hoof.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos