Vlak 1: 8 dinge wat jy nou moet weet

akkreditasie
Pres. Cyril Ramaphosa het bevestig dat die tweede vlaag Covid-19-infeksies amptelik verby is.
Pres. Cyril Ramaphosa het bevestig dat die tweede vlaag Covid-19-infeksies amptelik verby is.

Pres. Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners Sondagaand toegespreek net minder as ’n jaar sedert die eerste Covid-19-geval op 5 Maart 2020 in Suid-Afrika bevestig is. Hier is agt dinge wat jy moet weet.

    

Vanaf middernag op 28 Februarie is Suid-Afrika op vlak 1 van die nasionale staat van inperking vir die Covid-19-pandemie, teenoor vlak 3 vroeër. Dit beteken heelwat inperkingsregulasies is opgehef of verlig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.86
-0.9%
Rand - Pond
20.44
-0.9%
Rand - Euro
17.22
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.14
-1.1%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,793.70
-0.8%
Silwer
24.16
-1.7%
Palladium
2,006.86
-2.6%
Platinum
1,032.00
-2.9%
Brent-ruolie
85.99
+0.5%
Top-40
61,025
+1.0%
Alle aandele
67,615
+1.0%
Hulpbronne 10
63,620
+0.3%
Industriële 25
87,147
+1.5%
Finansiële 15
14,027
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos