Deel

Winkeltrollies word leër soos druk op verbruikers toeneem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Verbruikers het in Januarie meer klere en kos gekoop, maar die syfers is nie bemoedigend nie. Foto: Pixabay
Verbruikers het in Januarie meer klere en kos gekoop, maar die syfers is nie bemoedigend nie. Foto: Pixabay

Vir die vierde uit die afgelope vyf maande was Suid-Afrikaners se winkeltrollies leër as ’n jaar gelede.

Gemeet in konstante 2019-pryse – wat die uitwerking van prysstygings verminder en dus die volume verkope weergee – het verkope in winkels in Januarie met 0,8% gedaal teenoor Januarie 2022.

Volgens Statistieke Suid-Afrika (SSA) was die enigste maand waarin die volume verkope gegroei het November, toe verkope met ’n skrale 0,8% gestyg het. November kry ’n hupstoot uit Swart Vrydag-winskopies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Ghana (w) 0
Sierra Leone (w) 0
Rand - Dollar
18.19
+0.7%
Rand - Pond
22.40
+0.4%
Rand - Euro
19.72
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.16
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
968.75
+0.1%
Palladium
1,417.93
+0.8%
Goud
1,963.90
+0.4%
Silwer
23.09
+0.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,328
+0.8%
Alle aandele
75,928
+0.9%
Hulpbronne 10
66,113
+1.8%
Industriële 25
102,237
+0.1%
Finansiële 15
15,650
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos