DA kap Nersa oor kragskepe se goedkeuring

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) blyk voorkeur te gegee het aan die Turkse maatskappy Karpowership. Foto: Karpowership
Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) blyk voorkeur te gegee het aan die Turkse maatskappy Karpowership. Foto: Karpowership

Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) het oënskynlik Karpowership se drie opwekkingslisensies vir sy kragskepe klakkeloos goedgekeur en wetgewing omseil.

Kevin Mileham, DA-LP, sê in ’n verklaring Nersa het doodeenvoudig die lisensies goedgekeur sonder om dit te oorweeg en geensins die besluit in die lig van art. 11(2)(e) van die Wet op die Regulering van Elektrisiteit geneem nie.

Dié wetgewing bepaal dat lisensies vir kragopwekking slegs toegeken kan word as, onder meer, omgewingsgoedkeuring van die departement van bosbou, visserye en omgewingsake bekom is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos