Eskom se André de Ruyter huiwerig oor kragskepe

akkreditasie
Kragskepe is die hoeksteen van die regering se plan om tot 2 000 MW se noodkrag binne die volgende 18 maande op te wek. Foto: Karpowership
Kragskepe is die hoeksteen van die regering se plan om tot 2 000 MW se noodkrag binne die volgende 18 maande op te wek. Foto: Karpowership

André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, is baie huiwerig om krag vanaf Karpowership se kragskepe te koop – soos Gwede Mantashe, minister van minerale bronne en energie, sou wou hê.

De Ruyter het Dinsdagaand die Hendrik van der Bijl-gedenklesing virtueel by die Universiteit van Pretoria gelewer. Dr. Van der Bijl was ’n voorsitter van Eskom se direksie en die dryfkrag agter die stigting van sowel die nutsmaatskappy as Yskor (nou ArcelorMittal Suid-Afrika).

Volgens De Ruyter is die aanwysing van Karpowership as voorkeurbieër vir die regering se noodkragprojek moontlik problematies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos