Eskom: Staatsamptenare gekant teen GEPF-plan om skuld te verruil vir ekwiteit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eskom se kolossale skuldlas van sowat R400 miljard gaan dalk deels ‘vergewe’ word deur die staatspensioenfonds in ruil vir ekwiteit in die beleërde nutsmaatskappy.  Foto: Gallo Images
Eskom se kolossale skuldlas van sowat R400 miljard gaan dalk deels ‘vergewe’ word deur die staatspensioenfonds in ruil vir ekwiteit in die beleërde nutsmaatskappy. Foto: Gallo Images

Die land se staatsamptenare is nie gelukkig met die plan waardeur die staatspensioenfonds (GEPF) sy Eskom-effekte vir ’n aandeelbelang in Eskom ruil nie.

Die Vereniging van Staatsamptenare (VSA) het Woensdag in ’n verklaring gesê sy meer as 235 000 lede is heeltemal gekant daarteen.

Die plan, wat nou al vir ’n paar jaar as oplossing vir Eskom se skuldkrisis oorweeg word, is aanvanklik deur die vakverbond Cosatu gedeel as die sogenaamde beste opsie om Eskom se enorme skuldlas te takel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos