Dispute oor geld: Eskom kan jou nie te na kom nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Spantorings naby die Koeberg-aanleg buite Kaapstad. Foto: Gallo Images
Spantorings naby die Koeberg-aanleg buite Kaapstad. Foto: Gallo Images

Staatsinstellings soos Eskom en munisipaliteite wat in mekaar se hare is oor skuld, moet hulle voortaan op interregeringsgeskilbeslegting beroep, eerder as dat Eskom bloot mense se krag afsny.

Dit is die implikasie van die konstitusionele hof se jongste besluit om ’n aansoek om verlof tot appèl deur Eskom van die hand te wys.

Dit spruit uit die saak waarin die Johannesburgse eiendomsgroep Resilient vir Eskom hof toe gesleep het omdat Eskom wanbetalende munisipaliteite se krag afsny as hulle nie hul rekeninge betaal nie, wat dan eindgebruikers soos Resilient benadeel, al is hul eie kragrekeninge met die munisipaliteit op datum.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.9%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,786.64
-0.3%
Silwer
23.94
-1.0%
Palladium
1,994.00
-0.8%
Platinum
1,019.16
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.5%
Alle aandele
67,494
-0.4%
Hulpbronne 10
63,048
-1.1%
Industriële 25
87,148
-0.2%
Finansiële 15
14,043
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos