Lig in die tonnel: Gwede wysig wet

akkreditasie
Gwede Mantashe, minister van minerale bronne en energie, en ANC-voorsitter.  Foto: Argief
Gwede Mantashe, minister van minerale bronne en energie, en ANC-voorsitter. Foto: Argief

Danksy ’n wetswysiging wat uiteindelik Donderdag in die Staatskoerant gepubliseer is, kan private kragverskaffers nou aan die gang kom en help om die beurtkragrisiko te verklein.

Die wysiging bepaal onafhanklike kragverskaffers kry vrystelling van lisensiëringsvereistes vir kragopwekkingsprojekte tot 100 MW. Dit was tot dusver 1 MW.

Sulke projekte kan na verwagting binne 18 maande tot twee jaar in bedryf begin kom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos