Deel

Matige daling in dieselprys in April kan goeie nuus vir álmal bring

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die dieselprys gaan moontlik in April daal, maar twee weke bly oor voordat die pryse vasgestel kan word. Foto: Pixabay
Die dieselprys gaan moontlik in April daal, maar twee weke bly oor voordat die pryse vasgestel kan word. Foto: Pixabay

As brandstofpryse vandag vasgestel kon word, sou petrol met net sowat 13c per liter duurder geword het en diesel sou met tot 39c goedkoper geword het.

Daar is ook goeie nuus vir mense wat paraffien gebruik, met die vooruitsig dat dié brandstof 89c per liter goedkoper kan word.

Dié syfers is ’n enorme verbetering op die syfers van net ’n week gelede, toe dit nog gelyk het of petrol met 40c per liter duurder sou word en diesel met net 5c per liter goedkoper sou word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos