Minister van energie steeds vasbeslote oor kernkrag

akkreditasie
David Mahlobo, minister van energie, aan die woord by sy departement se energie-indaba wat op 7 en 8 Desember by Gallagher Estate in Midrand gehou word.Foto: REUTERS
David Mahlobo, minister van energie, aan die woord by sy departement se energie-indaba wat op 7 en 8 Desember by Gallagher Estate in Midrand gehou word.Foto: REUTERS

David Mahlobo, minister van energie en vertroueling van pres. Jacob Zuma, is vasbeslote om kernkrag in die regering se kragbloudruk vir die tydperk tot 2050 in te dwing en gaan geen verdere openbare deelname oor die plan toelaat nie.

Dit blyk uit kommunikasie tussen Mahlobo en ’n paar burgerregte- en omgewingsorganisasies die afgelope paar weke.

Dit het begin met Mahlobo se uitsprake in die parlement in November dat hy die afhandeling van die geïntegreerde hulpbronplan (IRP) gaan versnel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos