Nersa sloer met kragtariewe

akkreditasie
Van die plakkat wat lede van die Equal Rights Forum verlede maand vertoon heet toe hulle buite die Eskom-kantore in Bellville, Kaapstad betoog het teen hoë kragtariewe. Foto: Jaco Marais
Van die plakkat wat lede van die Equal Rights Forum verlede maand vertoon heet toe hulle buite die Eskom-kantore in Bellville, Kaapstad betoog het teen hoë kragtariewe. Foto: Jaco Marais

Nóg jare van onsekerheid lê dalk vir kraggebruikers voor ná ’n gesloer by Nersa om die metodologie te hersien waarvolgens tarief­verhogings in die toekoms bereken kan word.

Tito Mboweni, vorige minister van finansies, het Eskom en Nersa vroeër gemaan om te sorg dat Eskom se tariefverhogings betyds vasgestel word sodat munisipaliteite dié inligting reeds sal hê wanneer hulle hul begrotings opstel.

Nou blyk dit Nersa sit al amper vier maande met Eskom se aansoek vir die verhogings vir die volgende drie jaar, maar dis steeds nie verwerk nie. Die probleem is skynbaar dat Nersa eers wil besin oor die metodologie wat hy wil gebruik om die aansoek te oorweeg. Dié proses kan maklik ’n jaar duur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos