Petrolprys: Só staan sake vir Oktober

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elke druppel tel – en daar is dalk ’n paar druppels meer in die rand vir jou in Oktober.
Elke druppel tel – en daar is dalk ’n paar druppels meer in die rand vir jou in Oktober.

As jy brand om rond te rits noudat dit lyk of die derde vlaag van die Covid-19-pandemie amper verby is, is daar vir jou goeie nuus.

Petrol én diesel gaan heel waarskynlik in Oktober goedkoper word.

Volgens die syfers wat die Sentrale Energiefonds Vrydag uitgereik het, is daar op die oomblik ’n oorverhaling van 18c per liter op die prys van 95-oktaan-petrol, van 21c per liter op 93-oktaan, en van sowat 9c per liter op alle grade diesel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.93
-0.2%
Rand - Pond
21.20
-0.4%
Rand - Euro
18.03
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.36
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,784.28
+0.5%
Silwer
22.51
-1.4%
Palladium
1,761.50
+1.1%
Platinum
951.50
+1.1%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos