SA aanvaar strenger teikens vir kweekhuis-gasse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Argieffoto van Witbank in Mpumalanga wat gebuk gaan onder erge lugbesoedling.  Foto: Verskaf
’n Argieffoto van Witbank in Mpumalanga wat gebuk gaan onder erge lugbesoedling. Foto: Verskaf

Die kabinet het ’n laer teiken vir Suid-Afrika se kweekhuisgasvrystellings aanvaar as wat die departement van omgewingsake vroeër aanbeveel het.

Dit stuur ’n boodskap dat Suid-Afrika bereid is om meer ambisieus te wees in sy poging om ’n beter beeld by die Verenigde Nasies (VN) se jaarlikse klimaatberaad later vanjaar uit te straal.

’n Paneel wat in opdrag van pres. Cyril Ramaphosa aangestel is, het aanbeveel dat Suid-Afrika daarvoor moet mik om die ekonomie se jaarlikse kweekhuisgasvrystellings teen 2030 tot tussen 350 en 420 megaton koolsuurgas-ekwivalente gasse te hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 19/0
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 0
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 27/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,778.28
+0.7%
Silwer
24.07
+3.7%
Palladium
2,093.50
+3.4%
Platinum
1,049.50
+0.8%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.1%
Alle aandele
66,912
+0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.2%
Industriële 25
84,631
+0.7%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos