Sasol stel ambisieuse teiken om steenkool uit te sny

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Fleetwood Grobler, uitvoerende hoof van Sasol. Foto: Elvira Wood
Fleetwood Grobler, uitvoerende hoof van Sasol. Foto: Elvira Wood

Sasol gaan nie verder enige geld in steenkoolreserwes inpomp nie en het ’n ambisieuse nuwe teiken gestel om teen 2050 koolstofneutraal te wees.

Die petrochemiese groep wil al teen 2030 sy kweekhuisgasvrystellings met 30% teenoor dié van 2017 verminder. Dit is ’n veel meer ambisieuse teiken as sy vorige mikpunt om dit met 10% te sny.

Sasol het Woensdag in ’n voorlegging aan beleggers bekend gemaak dat hy stelselmatig van steenkool as insetmateriaal wil wegbeweeg en op mediumtermyn na aardgas oorskakel om uiteindelik te fokus op waterstof wat uit hernieubare energie vervaardig word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos