Sasol wil waterstof-droom vinniger werklikheid maak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Waterstof wat met hernubare krag geproduseer word, word as “groenwaterstof” beskryf. Foto: Shutterstock
Waterstof wat met hernubare krag geproduseer word, word as “groenwaterstof” beskryf. Foto: Shutterstock

Europese lande se geskarrel om nuwe energiebronne te vind wat hul afhanklikheid van Russiese aardgas en olie kan verminder, het die Suid-Afrikaanse petrochemiese reus Sasol ’n ekstra motivering gebied om sy planne vir omgewingsvriendelik vervaardigde waterstof te versnel.

Sasol beoog om “groenwaterstof” met behulp van son- en windkrag naby Port Nolloth aan die Noordweskus van Suid-Afrika te produseer. ’n Lewensvatbaarheidstudie daaroor sal na verwagting oor twee jaar klaar wees, sê Fleetwood Grobler, uitvoerende hoof van Sasol.

“Die momentum om hernubare kragbronne soos waterstof te ontwikkel, het in die afgelope twee maande versnel,” het Grobler in ’n onderhoud gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 318/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.96
+1.2%
Rand - Pond
19.90
+0.1%
Rand - Euro
16.81
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,822.02
-0.1%
Silwer
21.68
+0.3%
Palladium
2,065.50
+1.9%
Platinum
958.00
+1.2%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
62,994
+0.8%
Alle aandele
69,668
+0.7%
Hulpbronne 10
72,824
+1.4%
Industriële 25
77,668
+0.8%
Finansiële 15
15,900
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos