Staat gepak oor lugbesoedeling

akkreditasie
Lugbesoedeling in die Vaaldriehoek.
Lugbesoedeling in die Vaaldriehoek.

Twee nieregeringsorganisasies (NRO’s) wat hulle vir omgewingsgeregtigheid beywer, het met regstappe teen die departement van omgewingsake begin om die besoedelde lug op die Hoëveld in Mpumalanga en ’n deel van Gauteng “op te ruim”.

Bobby Peek, direkteur van groundWork, het Maandag gesê dié NRO en Vukani Environmental Justice Movement Action neem die departement van omgewingsake hooggeregshof toe omdat hy versuim om Eskom en Sasol, die grootste lugbesoedelaars op die Mpumalanga-Hoëveld, te reguleer.

groundWork het Maandag getwiet: “Die dodelike lug op die Hoëveld is een van die grootste skendings van mense se grondwetlike reg op ’n omgewing wat hul gesondheid nie benadeel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos