Zuma, ander se ‘karakter’ het hulle ryp gemaak vir Guptas se kaping

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dudu Myeni, voormalige voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, is ook voorsitter van die Jacob Zuma-stigting. Sy het by Eskom probeer inmeng, het die Zondo-kommissie gehoor.
Dudu Myeni, voormalige voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, is ook voorsitter van die Jacob Zuma-stigting. Sy het by Eskom probeer inmeng, het die Zondo-kommissie gehoor.

Die getuienis voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping het duidelik gewys op ’n skema van die Guptas om hul gekose amptenare in strategiese posisies by Eskom aangestel te kry en om mense te verwyder wat hulle sou teenstaan.

Dit blyk volgens die jongste aflewering van die Zondo-verslag dat die Guptas al in ’n vroeë stadium van hul staatskapingspoging oudpres. Jacob Zuma geïdentifiseer het as iemand met ’n karakter wat hulle sou kon gebruik teen sy eie land, regering en mense tot hul eie sakevoordeel.

Zuma het die deure na staatsondernemings vir die Guptas oopgemaak sodat hulle hulself kon help aan geld en bates wat aan Suid-Afrikaners behoort, het hoofregter Raymond Zondo bevind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 318/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.96
+1.2%
Rand - Pond
19.90
+0.1%
Rand - Euro
16.81
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,822.02
-0.1%
Silwer
21.68
+0.3%
Palladium
2,065.50
+1.9%
Platinum
958.00
+1.2%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
62,994
+0.8%
Alle aandele
69,668
+0.7%
Hulpbronne 10
72,824
+1.4%
Industriële 25
77,668
+0.8%
Finansiële 15
15,900
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos