Jan Taks gaan nie meer sy kloue in emigrante se aftreegeld slaan

akkreditasie
Emigrante se neseier is vir eers veilig. Foto: iStock
Emigrante se neseier is vir eers veilig. Foto: iStock

Die tesourie het sy plan vir eers laat vaar om Suid-Afrikaners wat geëmigreer het of beplan om te emigreer se aftreegeld te belas wanneer hulle die land permanent verlaat.

Dié voorstel, wat in Julie vanjaar vir kommentaar gepubliseer is as deel van die belastingwysigingswetsontwerp (TLAB), het behels dat die aftreegeld belas sal word asof die belastingbetalers die geld onttrek en likied gemaak het die dag voordat hul status as belastinginwoners beëindig is, verduidelik Jean du Toit, tegniese hoof van belasting by Tax Consulting South Africa.

Rapport het vroeër berig kenners is onkant betrap deur die voorgestelde wysiging en dit is skerp uit verskeie oorde gekritiseer omdat aftreegeld nie aan uitgangsbelasting onderhewig is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos