Byna 95% in SA gee meer uit as wat hulle verdien

akkreditasie

Nagenoeg 94,5% van Suid-Afrikaanse huishoudings bestee meer as wat hulle verdien. Dit sluit huishoudings in lae-inkomstegroepe én die meeste van die middelklas in.

Slegs die hoër middelklas en welvarende mense – dus alle huishoudings wat meer as R57 334 per maand of R688 001 per jaar verdien nadat belasting afgetrek is – bestee gemiddeld minder as wat hulle verdien. Hulle verteenwoordig slegs 5,5% van Suid-Afrikaanse huishoudings. Kyk hieronder in watter inkomstegroep jy val.

Dít is volgens navorsing wat Standard Bank uitgereik het as deel van ’n reeks oor die inkomste, uitgawes en vooruitsigte vir Suid-Afrikaanse verbruikers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,784.47
-0.5%
Silwer
22.84
-1.4%
Palladium
1,796.50
+2.6%
Platinum
966.72
+1.2%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos