Versekeraars staan sterk ondanks ongekende eise

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lewensversekeraars kan die pandemie deurstaan weens die reserwe-buffers wat hulle het.
Lewensversekeraars kan die pandemie deurstaan weens die reserwe-buffers wat hulle het.

Die ongekende lewenseise wat lewensversekeraars die afgelope jaar beleef weens Covid-19 wat meer sterftes veroorsaak as waarvoor beplan is, gaan hulle nie laat wankel nie.

Volgens die Vereniging vir Spaar en Beleggings (Asisa) bly die lewensversekeringsbedryf finansieel gesond en goed gekapitaliseer ondanks die ongekende eise en voordele van polisse wat uitbetaal moes word.

Volgens Asisa sal die lewensversekeringsbedryf aan die langtermynkontrakte met polishouers kan gestand doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.8%
Rand - Euro
17.37
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,786.37
-0.4%
Silwer
23.92
-0.9%
Palladium
1,983.25
-1.3%
Platinum
1,017.75
-1.4%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,620
-0.7%
Industriële 25
87,147
+0.0%
Finansiële 15
14,027
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos