Drankverbod: ‘Grondwet moet NDZ troef’

akkreditasie
Die Wes-Kaapse hooggeregshof in Kaapstad. Foto: Jaco Marais
Die Wes-Kaapse hooggeregshof in Kaapstad. Foto: Jaco Marais

Die hofaansoek waarin Vinpro regters vra om uitspraak te lewer oor die grondwetlikheid van die regering se keuse om herhaaldelik ’n landwye drankverbod in te stel, duur voort.

Maandag se gebeure het gedraai om Vinpro se aansoek om aanvullende dokumente tot sy hoofaansoek in te dien.

Adv. Johan de Waal, namens Vinpro, het aan regters Nape Dolamo, Hayley Slingers en Derek Wille in die Wes-Kaapse hooggeregshof gesê die impak van die vyfde drankverbod moet ook deel uitmaak van sy hoofaansoek. Dié verbod in Junie het gekom nadat Vinpro sy saak begin vanjaar aanhangig gemaak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos