Drankverbod: Staat sê NDZ oorskry nié magte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake.
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake.

Omdat die magte ingevolge die Rampbestuurswet vir die Covid-19-pandemie net tydelik is, kom dit nié daarop neer dat die nasionale regering provinsies se regte vertrap nie.

So het adv. Karrisha Pillay, wat namens pres. Cyril Ramaphosa en dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, optree, Dinsdag aangevoer in nog ’n hofsaak teen die verbod op drankverkope.

Sy het aangevoer Dlamini-Zuma oorspeel nie haar hand met die drankverbod nie en neem ook nie die regte weg van provinsiale regerings wat volgens die Drankwet aan hulle gegee is nie, naamlik om dranklisensies toe te staan en die handel daarvan te bepaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.1%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.42
+0.3%
Silwer
23.67
+2.1%
Palladium
2,100.44
+4.0%
Platinum
1,042.26
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos