Drankverbod: Waar is witjasse se bewyse dit werk?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Drankverbod word nêrens elders ter wêreld toegepas nie, maar die Suid-Afrikaanse regering het tot dusver nie sy wetenskaplike regverdiging vir die verbod hier verskaf nie. Foto: Unsplash
’n Drankverbod word nêrens elders ter wêreld toegepas nie, maar die Suid-Afrikaanse regering het tot dusver nie sy wetenskaplike regverdiging vir die verbod hier verskaf nie. Foto: Unsplash

As Suid-Afrika die enigste land is wat drank weens die Covid-19-pandemie verbied, dan moet hy kan regverdig hoekom dit hier sal werk.

Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Drankhandelsnaameienaars (Salba) eis nou dat die ministeriële adviesraad sy wetenskaplike regverdiging vir die drankverbod bekend maak.

In ’n verklaring wat Salba Dinsdag uitgereik het, sê die bedryfsliggaam die onus rus op die regering om te bewys dat sy besluit om drankverkope te verbied wetenskaplik is, aangesien Suid-Afrika die enigste land ter wêreld is wat ’n drankverbod weens die pandemie toepas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos