Hof sê eers later oor drankverbod

akkreditasie
Vinpro het dié week in die Wes-Kaapse hooggeregshof aangevoer dat provinsies oor die instelling van ’n drankverbod moet besluit en nie die nasionale regering nie. Foto: Unsplash
Vinpro het dié week in die Wes-Kaapse hooggeregshof aangevoer dat provinsies oor die instelling van ’n drankverbod moet besluit en nie die nasionale regering nie. Foto: Unsplash

Uitspraak is voorbehou oor Vinpro se aansoek wat deel van sy regstryd teen die nasionale regering vorm.

Die wynbedryfsliggaam betwis die regering se benadering ten opsigte van perke op drankhandel ingevolge die Rampbestuurswet wat lei tot die herhaaldelike besluit om ’n nasionale drankverbod in te stel as deel van sy pogings om Covid-19-infeksies te beveg.

Nadat argumente deur die regsverteenwoordigers van Vinpro en die regering aangehoor is, het die volbank van drie regters Woensdag kort ná middagete uitspraak voorbehou op die drie punte wat voor die hof gehou is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos