Meer SA wyne nou in Amerika te koop

akkreditasie
Boschendal se wyne word ook nou in Amerika verkoop.
Boschendal se wyne word ook nou in Amerika verkoop.

’n New Yorkse invoerder van Suid-Afrikaanse wyne na die VSA gaan nóg bekende plaaslike wyne aan die Amerikaners bekend stel.

Cape Classics, ’n groot wyninvoerder en -bemarker, voer reeds 20 jaar verskeie Suid-Afrikaanse wyne in en het onlangs sy aanbod van plaaslike wyne in Amerika vergroot.

Cape Classics voer reeds 26 wyne van Suid-Afrika en Frankryk in na die VSA en met die nuwe ooreenkoms wat hy met die Suid-Afrikaanse drankmaatskappy DGB gesluit het, is nog 15 Suid-Afrikaanse wyne tot sy lys gevoeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos