Pers prag lewer suiwer goud vir saffraanboere

akkreditasie
Saffricon se saffraanland tussen Williston en Calvinia in die Noord-Kaap. Foto: Verskaf
Saffricon se saffraanland tussen Williston en Calvinia in die Noord-Kaap. Foto: Verskaf

’n Noord-Kaapse boer glo Suid-Afrika kan een van die wêreld se voorste produsente van die peperduur spesery saffraan word. Hy gee landgenote nou die geleentheid om te deel in die voordele wat die verbouing van dié pragtige pers blomme bied.

Bennie Engelbrecht, besturende direkteur van Saffricon, doen al sewe jaar navorsing en het die afgelope vier jaar proewe gedoen op sy plaas tussen Williston en Calvinia in die Noord-Kaap. Die saffraan wat hy tot dusver verbou het, is van hoë gehalte en die smaak en reuk oortref dié van ingevoerde saffraan, sê hy.

In Suid-Afrika is die kleinhandelprys vir saffraan sowat R250 000 per kg. Dít verg sowat 150 000 blomme waarvan die stempel met sy drie vertakkings versigtig met die hand tussen die stuifmeeldrade uitgepluk moet word om 1 kg saffraan te lewer, sê Corné Liebenberg van Laeveld Agrochem wat die projek steun.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 113/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos