Tot 80 wynkelders kan sluit weens verbod

akkreditasie
Rico Basson, Vinpro se besturende direkteur.
Rico Basson, Vinpro se besturende direkteur.

Die verbod op die verkope van drank die afgelope weke en die komende weke het so 'n ernstige impak op die wynbedryf dat konserwatief bereken tussen 60 en 80 wynkelders kan ondergaan.

Rico Basson, uitvoerende hoof van die wynprodusenteliggaam VinPro, sê hy het bereken tussen 10% en 15% van produsente en wynkelders gaan in die komende twee jaar ondergaan.

Dit beloop 300 tot 430 produsente wat dit nie gaan oorleef nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 259/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.35
-0.1%
Rand - Pond
19.79
-0.2%
Rand - Euro
17.05
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.00
-1.6%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos