Vinpro: Wyn is meer as drankie, dit bied wérk

akkreditasie
Rico Basson, uitvoerende hoof van die wynprodusenteliggaam Vinpro.
Rico Basson, uitvoerende hoof van die wynprodusenteliggaam Vinpro.

Gaan die wynbedryf se hofsaak teen die beperkings op drankverkope die soveelste futiele saak teen die inperkingsmaatreëls wees?

Die wynbedryfsligaam Vinpro se saak, waarin hy die regering se benadering oor drankverkope ingevolge die Wet op Rampbestuur betwis, begin Maandagoggend in die hooggeregshof in Kaapstad.

Vinpro is bekommerd oor wat die regering in die toekoms oor drankverkope kan besluit wanneer die land hom in die vierde vlaag van die pandemie sou bevind. Daar word bespiegel dat dié vlaag teen die einde van die jaar sal gebeur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.1%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.42
+0.3%
Silwer
23.67
+2.1%
Palladium
2,100.44
+4.0%
Platinum
1,042.26
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos