Wynbedryf wil kopseer kry oor klimaat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Skaars waterbronne kan doeltreffend bestuur word terwyl produsente terselfdertyd goeie produksie en gehalte in die wingerd behaal, sê die Vinpro.  Foto: Chrislene  Retief
Skaars waterbronne kan doeltreffend bestuur word terwyl produsente terselfdertyd goeie produksie en gehalte in die wingerd behaal, sê die Vinpro. Foto: Chrislene Retief

Die plaaslike wynbedryf wil met nuwe energie op die positiewe fokus ná ’n moeilike 18 maande agter die rug.

Die wynbedryf verkeer sedert die aanvang van die pandemie onder groot finansiële druk weens die vorige en huidige beperkings op drankverkope en wyntoerisme, asook die gevolglike oordrag van voorraad, wat ’n uitwerking op prys het.

Christo Conradie van die wynbedryfsliggaam Vinpro sê egter dis nou tyd om op die positiewe te fokus en daarop voort te bou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos