30 j. later: Glimlag en traan vir posseël, telefoon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Johan de Villiers (89), die laaste posmeester-generaal voordat Telkom en die SA Poskantoor in 1991 as twee afsonderlike maatskappye gestig is, met die horlosie en telefoon wat hy as aftreegeskenk ontvang het. Die horlosie is tipies van die horlosies wat destyds in elke poskantoor gehang het, sê De Villiers. Elke Maandag moes dit tien halwe draaie kry om die horlosie op te wen. Foto: Francois Williams

Op 1 Oktober vier Telkom en die Suid-Afrikaanse Poskantoor hul 30ste bestaansjaar.

Dit is dan presies 30 jaar gelede dat die ou departement van pos- en telekommunikasiewese in drie verdeel is – Telkom, die SA Poskantoor, en ’n verkleinde staatsdepartement.

Johan de Villiers (89) van Durbanville vertel hy was die laaste posmeester-generaal van die ou departement.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos