Absa beboet oor hy spertyd mis

akkreditasie
Absa se kantore in Sandton, Johannesburg. Foto: Elvira Wood
Absa se kantore in Sandton, Johannesburg. Foto: Elvira Wood

Absa Bank se verskaffer van ongenoteerde beleggingsinstrumente is beboet omdat hy nie betyds ’n ouditverslag oor sy stelsels en transaksies ingevolge sy lisensievoorwaardes ingedien het nie.

Die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) sê in ’n verklaring Absa se verskaffer van ongenoteerde afgeleide instrumente het in September verlede jaar sy lisensie gekry.

Een van die voorwaardes is dat ’n onafhanklike ouditverslag binne ses maande aan die FSCA verskaf moet word, maar dit was nie teen 1 Maart gedoen nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
Sri Lanka 75/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.09
-0.1%
Rand - Pond
20.77
-0.5%
Rand - Euro
17.52
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.34
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,801.50
+0.3%
Silwer
24.14
+0.4%
Palladium
2,006.00
+1.7%
Platinum
1,027.71
+1.1%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
61,314
+0.4%
Alle aandele
67,980
+0.5%
Hulpbronne 10
64,164
+0.7%
Industriële 25
87,663
+0.5%
Finansiële 15
13,997
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos