Absa dank Pityana summier as direkteur af

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sipho Pityana, direkteur van Absa wat pas afgedank is.
Sipho Pityana, direkteur van Absa wat pas afgedank is.

Die Absa-bankgroep het Woensdag aangekondig dat Sipho Pityana met onmiddellike ingang as een van sy direkteure verwyder is.

Die besluit is Dinsdag geneem ingevolge die bepalings van die Maatskappywet, wat handel oor hoe ’n direkteur verwyder kan word.

Die betrokke gedeelte van die wetsartikel wat Absa gebruik het, handel oor die geval waar ’n aandeelhouer of ’n direkteur beweer dat ’n ander direkteur in gebreke gebly het of/en nalatig in die uitvoering van sy pligte as direkteur was. In só ’n geval kan die direksie ’n besluit neem en mag hy ’n direkteur verwyder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos